
Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander.
Filippense 2:4
Wat gebeur hierdie week?
Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30
- Tema: FenS
- Teks: Matteus 16

Donderdag 17:00 – Maats-in-Aksie
Voorbidding
- Marlize Volchenk van Woltemadestraat.
- Nepal wat deur oorstromings geraak is.

SEPTEMBER IS
SENDINGMAAND
