Naweeknuus 26-07-2026

…en die heerskappy sal aan die Here behoort.

Obadja 1:21

Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30

  • Tema: “Soos Christus” – Vryheid, menswaardigheid & ons
  • Teks: Efesiërs 6:5-9

09:30 – Kinderkerk
18:00 – Aandkerk
Donderdag 17:00 –
Maats-in-Aksie

  • Linda Dowling van Schonenberg.
  • Anet en Lukas Jansen van The Jade se skoonseun is oorlede.


Ons benodig asseblief dringend sekere produkte
 voor ons volgende nagmaal insameling.
As jy ‘n bydrae kan maak, kliek asseblief op die aankondiginge om te sien wat ons benodig.

Baie dankie aan almal wat gehelp het om 2026 se Vakansie Klub ‘n onvergeetlike week van pret en plesier te maak!