Die Here help almal op wat geval het. Hy ondersteun dié wat bedruk is.
Psalm 145:14
Wat gebeur hierdie week?
Erediens 10:00
Aanlynboodskap 10:00
Kinderkerk: Geen
Aandkerk: Geen
- Tema: Jesus se kruisiging en opstanding – en ons vrae en verse oor die donkerkante van die lewe.
- Ds. Leon Marais
Voorbidding
Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:
- Zhara du Toit en haar hele gesin van De Beersweg.
- Erna Smit van St Tropez.
- Jean de Klerk van Sarel Cilliersstraat.
- Janse de Jager van Mikrolaan.
- Sunita Holwill van Goudahof.
Ons Gesinskamer-bouery vorder fluks, maar ongelukkig is ons nou op ‘n fase waar ook die Kuiersaal in beslag geneem word. Ons nooi dus ouers met kleiner kinders om met vrymoedigheid in die kerkgebou aan te sluit – ons maak graag vir julle ruimte daar. Die koffie-kuier sal ook na die voorportaal moet verskuif.