Kalender

Kalender

September 2026

Sunday Sun
Monday Mon
Tuesday Tue
Wednesday Wed
Thursday Thu
Friday Fri
Saturday Sat
30 30
Aug 31 31
1 1
2 2
3 3
4 4
5 5
6 6
7 7
8 8
9 9
10 10
11 11
12 12
13 13
14 14
15 15
16 16
17 17
18 18
19 19
20 20
21 21
22 22
23 23
24 24
25 25
26 26
27 27
28 28
29 29
30 30
Oct 1 1
2 2
3 3

Events

Man Praying

Bid Waar Jy Is

Elke Woensdag 17:30 moedig ons mekaar aan om te bid waar jy is.

Maats-in-Aksie

Groei en leer saam met Tannie Bianca en haar Maats-in-Aksie-span.

Sondagboodskap (Aanlyn)

Beleef ons Gesinsdiens met met ‘n regstreekse aanlyn uitsending.

Manneaand 2026

Veerkragtigheid in ‘n swaar wêreld. Dinsdag 22 September, 18:30 vir 19:00 kuier die mans weer lekker saam om ‘n spitbraai. George Roux kom gesels oor “veerkragtigheid in ‘n swaar wêreld”.Kaartjies kos R250 en sluit die heerlike ete in. Bring asseblief jou eie drinkgoed. Daar is slegs 50 kaartjies beskikbaar, koop joune hieronder.