Die Groenewalds

Voordat Covid toegeslaan het, was die Groenewalds gevestig in Ferenafe (Peru) waar hulle verskeie projekte gelei het. Tans is hulle in Jeffreysbaai gebaseer waar hulle fokus op die opleiding en ondersteuning van sendelinge.

Verjaarsdae: Hendrik 31 Augustus en Ronel 19 Februarie