
Hiep-Hiep-Hoeraa!
30 en 31 Mei 2025 hou ons basaar!
Ons begin Vrydagaand met ‘n gesellige sop & sjerrie kuier en ‘n veiling, met vleis & wyn, terwyl die jonger maats hulle gate uit gaan geniet by die Kinder Vermaak.
Saterdag hou ons ‘n regte-egte tradisionele basaar.
Maar voor dan het ons almal se hulp nodig om dit ‘n fantastiese saam kuier geleentheid vir ieder en elk in ons gemeente te kan maak.
Hoe kan jy help? Ons het ‘n lys items, bestandele & vrywilligers nodig, kyk asseblief waar jy jou bydrae kan maak.
-
Sop en Sjerrie AandR75,00
-
Basaar Braai-etesR75,00