Strand-Noord Gholfdag 2025
STRAND-NOORD GEMEENTE se gholfdag het op 14 Maart 2025 plaasgevind.
Dit was ‘n reuse sukes om betrokkenheid en ondersteuning aan verskeie noodverleningsorganisasies en barmhartigheidsprojekte te bied.
Baie dankie aan elke borg wat die dag moontlik gemaak het.

