Naweeknuus 12-07-2026

“Leer dit vir jou kinders deur met hulle daaroor te praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy opstaan.

Deuteronomium 11:19

Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30

  • Tema: “Soos Christus” – huwelike, Bybelverstaan en hoe die wêreld regtig verander word
  • Teks: Efesiërs 5:21-33
  • Denise de Goede van De Ruyterstraat.
  • Kobus Viljoen van Kerkstraat en sy dogter Corlie.
  • Uzanne Fourie van De Beersweg is oorlede.
  • Anna Viljoen van Altena is oorlede.

Ons benodig asseblief dringend sekere produkte voor ons volgende nagmaal insameling.
As jy ‘n bydrae kan maak, kliek asseblief op die aankondiginge om te sien wat ons benodig.