Wipplank

Wipplank

  • Teks: Miga (5)
  • Leon Marais

Glo is nie altyd maklik nie – veral as jy sukkel om reg te sien. Ons kyk hierdie Sondag na die verskil tussen Miga en sy tydgenote se “geloofs-sig”. Dalk help dit ons met ons eie sukkel om te sien wat ons glo.

Bible Project se agtergond oor die boek Miga:
https://www.youtube.com/watch?v=MFEUEcylwLc