
Luister tog na my, Here, verhoor my gebed, want ek is hulpeloos en arm. Beskerm my, want ek is u troue dienaar, red my, want U is my God, op U vertrou ek.
Psalm 86:1-2
Wat gebeur hierdie week?
Eredienste 08:15 & 10:00
Aanlynboodskap 10:00
Kinderkerk 10:00
Aandkerk 18:00
- Teks: Matteus 10:34-39
- Tema: “Wie sê julle is ek?” – ons geloof in Jesus.
- Ds. Leon Marais
Voorbidding

Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:
- Zhara du Toit en haar hele gesin van De Beersweg.
- Erna Smit van St Tropez.
- Jean de Klerk van Sarel Cilliersstraat.
- Janse de Jager van Mikrolaan.
Ons dink aan en bid vir families wie iemand aan die dood afgestaan het:
- Dirk Visser van Brandstraat is oorlede.

1 Augustus 2023
18:00

- Peuterkerk (3-4 jaar) & Kleuterkerk (5-6 jaar) in die sentrum.
- Gr1-6 Grootgroep in die groot saal.
- Great 7’s in die sentrumsaal.
- Aandkerk vir gr.8-12 18:00.
Enige navrae:
Bianca 082 552 8364

Nuwe Lidmaat Kuier
Ons wil graag al ons nuwe lidmate persoonlik ontmoet & verwelkom. As jy vanaf Mei 2022 by ons aangesluit het, kom geniet op Sondag 20 Augustus om 11:00 die oggend saam met ons in die Kuiersaal.
