
Aan dié vir wie God die Vader geroep het, wat Hy liefhet en deur Jesus Christus bewaar. Mag barmhartigheid, vrede en liefde in oorvloed aan julle geskenk word!
Judas 1:1-2
Wat gebeur hierdie week?
Sondag erediens & aanlynboodskap 09:30
- Tema: Spookstories
- Teks: Efesiërs

Donderdag 17:00
Maats-in-Aksie
Voorbidding
- Lillibé de Jager van Greystraat.
- Oudlidmaat, Koos Stander is oorlede.
- Billy Fullard vroeër van Faganstaat is oorlede.

Donderdag 13 Augustus
10:00
