Naweeknuus 05-04-2026

Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief.  Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak.

Efesiërs 2:4-5

  • Die Hopley-gesin van Du Buissonstraat.
  • Marinda Bishop van Wilberforcestraat.
  • Thys Taljaard van Herschellstraat.
  • Denise de Goede van De Ruyterstraat.
  • Almero en Andrietta Greybe van Maritana.
  • Die oorlog in die Midde-Ooste.

Donderdag 9 April
10:00