Kalender

Kalender

Events

Manneaand 2026

Veerkragtigheid in ‘n swaar wêreld. Dinsdag 22 September, 18:30 vir 19:00 kuier die mans weer lekker saam om ‘n spitbraai. George Roux kom gesels oor “veerkragtigheid in ‘n swaar wêreld”.Kaartjies kos R250 en sluit die heerlike ete in. Bring asseblief jou eie drinkgoed. Daar is slegs 50 kaartjies beskikbaar, koop joune hieronder.