Is daar geloofskwessies waaroor jy wonder? Ons wil graag daarvan hoor!! Vul asseblief die onderstaande vorm in indien jy vrae het. Een van die dominees gaan probeer om dit te beantwoord – of by wyse van die erediens of dalk in ‘n persoonlike e-pos/ontmoeting.
Onthou asseblief dat ons graag alle interaksie respekvol en waarderend wil hou. Moet asseblief ook nie die dominees toegooi met klagtes nie, daar is ander plekke om dit te doen – hierdie is vir dieper vrae oor jou geloofsreis.