Dis bietjie “sus”!

Dis bietjie “sus”!

Waarom is water in wyn die eerste wonderteken van Jesus in Johannes se evangelie?

  • Teks: Johannes 2:1-11
  • Aanbieder: Leon Marais
  • Tema: Dis bietjie “sus”!

Hier is ‘n ander interessante kykie op die gebeure in Cana (uit die reeks: The Chosen episode 5 – dit begin by 20:37 indien jy die inleiding wil mis.)