Preke, gesprekke en potgooie

Luister en groei saam.

Kruiswysheid: Paradys

Wat het Pablo Escabar se seekoeie met Jesus se kruiswoorde te doen? Leon Marais verras ons met hierdie treffende metafoor.