Kolskoot – Dood vir sonde, lewend vir God. Jun 28, 2020 Fourie Rossouw Hoe leef ‘n Christen vry van die houvas van sonde? Romeine 6 help ons om van koers te verander.