Vyf Fases vir die uitfasering van grendeltyd
President Cyril Ramaphosa het Donderdagaand 23 April die nuutste maatreëls vir die bekamping van COVID-19 aangekondig. Dit behels ‘n strategiese uitfasering van grendeltyd gebasseer op ‘n wetenskaplike evaluering van die vlak van risiko. Hiervoor word 5 vlakke gebruik.