Bybelkuiers Aug 16, 2020 Fourie Rossouw Die Bybelkuiers is vir mense wat ‘n behoefte het om in grendeltyd saam met ander gelowiges opnuut weer ‘n liefde en kennis vir die Bybel te ontwikkel.