Strandstories (Bladsy 23)
Leesrooster – 10-01-21
Genesis 1:1-5
Psalm 29
Handelinge 19:1-7
Markus 1:4-11
Kerssangdiens 2020
Kerssangdiensprogram 2020
Graad 6 Uitstappie 2020
Kinderkerk groet die graad 6 groep met ‘n spesiale uitstappie!
Leesrooster – 13-12-20
Jes 61:1-11; Psalm 126; 1 Tes 5:16-24; Joh 1:6-8, 19-28
Bybelkuier – Jona
Wat het die boek Jona en Pieter-Dirk Uys se karakter Evita Bezuidenhout met mekaar in gemeen?
Kinderkerk Aanlyn – 13 September 2020
Jesus maak ontbyt; en ander vis stories Markus 1:17 : Kom hier! September is uitreikmaand! Jesus roep ons en Jesus stuur ons: “Gaan maak dissipels van alle nasies.” Reik uit na jou naaste en bring jou gemeenskap bymekaar. Gaan uit en vang mens-visse vir Jesus! En onthou, Jesus is altyd by jou (Mat 28:18-20)! Kinders maak ‘n verskil van Limpopo tot in die Kaap!
Kinderkerk Aanlyn – 6 September 2020
Kyk jy deur vensters of in ‘n spieël? Is jou hande oop of toe vir jou naaste?
Die Groenewalds in Peru
Leer meer oor die Groenwalds se bediening in Peru.
Die Bloemhofs van Frankryk
Leer meer van die Bloemhof-gesin, ons sendelinge in Frankryk.
Kinderkerk Aanlyn – 30 Augustus 2020
Lukas 18:15-16 – “Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie.” Ek is belangrik vir Jesus!
Bybelkuiers
Die Bybelkuiers is vir mense wat ‘n behoefte het om in grendeltyd saam met ander gelowiges opnuut weer ‘n liefde en kennis vir die Bybel te ontwikkel.
Kinderkerk Aanlyn – 2 Augustus 2020
Party toetse is makliker as ander. Maar dit gaan jou verhouding met God, as jy getoets word.