R50,00
Out of stock
Description
Op Vrydag 28 Februarie verkoop ons Hamburgers & melktertjies.
Jy kan jou liplek-lekker aandete nou aanlyn bestel vir slegs R50.
Verkope sluit Woensdag 26 Februarie, so maak seker dat jy betyds bestel!
Enige iemand wat wil kom help hamburgers bou is meer as welkom…HANDE BOU BANDE