Gholfdag 2024 Vierbal

R2600,00

Category:

Description

Strand-Noord Gholfdag 2024

Wanneer: 5 April 2024.
Die oorgrote opbrengste van hierdie dag word terug geploeg in ons gemeenskap deur middel van ons betrokkenheid en ondersteuning aan verskeie noodverleningsorganisasies en barmhartigheidsprojekte.