President Cyril Ramaphosa COVID-19 aankondiging
President Cyril Ramaphosa het Dinsdagaand, 21 April ‘n spesiale aankondiging gemaak rakende besluite wat geneem is om die geweldiging ekonomiese en sosiale impak van die COVID-19 maatreëls teen te werk. Hier volg ‘n opsomming van sy aankondiging, asook die volledige video wat aanlyn beskikbaar is.