Goeie Nuus Nou: “Geld wat stom is…” Dec 6, 2024 Deel van Jesus se Goeie Nuus is dat dit ons anders leer dink oor een van die groot kwessies in die lewe: sekuriteit.