Luister en groei saam.
Sielspraatjies: Wet!?
Ons kyk vanoggend bietjie na Jesus se uitkyk op die Wet.
Holderderbolder Profete
Ons gaan vir die volgende paar weke luister na Jesus se idees van menswees!
Gesonde Sonde
“A.I. hallusinasies” kan ons dalk iets leer van menswees!
Lam(pe)
Osmium, standaarde en ‘n lewe van betekenis!
Rus
Wat presies is die rus waarna Jesus ons uitnooi?
Oppad
Om te lewe in die Kragveld van die Gees
Saam aanboord
Saam pak ons die onmoontlike aan!
‘n Avontuur
Gestuurd-wees in ‘n Gees-gevulde wêreld.
‘n Ander wêreld
So, waarom het Jesus gekom?
Anderkant di ehorison
Wat bedoel ons as ons praat van Gees?