Luister en groei saam.

Kruiswysheid: Heel
Johannes se vertelling van die kruisdood van Jesus is soos iemand wat die “punch line” weggee.
Kruiswysheid: Genoeg
Hierdie bekende kruiswoorde van Jesus nooi ons om te besin oor dit wat werklik belangrik is in die lewe.

Kruiswysheid: Afsondering
Lees, luister en kyk saam na die heel eerste aanlyn erediens.
Kruiswysheid: Kyk na mekaar
Hierdie video was ‘n opname van ‘n proeflopie op Facebook Live ter voorbereiding van ons heel eerste aanlyn-erediens.

Kruiswysheid: Omgee
In die lig van die Covid-19 pandemie leer ons opnuut wat dit beteken om na mekaar te kyk.

Kruiswysheid: Paradys
Wat het Pablo Escabar se seekoeie met Jesus se kruiswoorde te doen? Leon Marais verras ons met hierdie treffende metafoor.

Kruiswysheid: Skuldbelydenis
Leon Marais gesels oor die eerste van sewe kruiswoorde wat Jesus in sy laaste ure gesê het.

Kruiswysheid: Daar is Skeppingstof aan Sy lippe
Leon Marais lei ons in die eerste treë op die Lydensweg-reis met ‘n boeiende gesprek oor hoe God nuwe lewe in ons doodsheid blaas.