Luister en groei saam.
Lyflik
Sondag 4 Oktober 2020, Leon Marais, Romeine 12:3-8.
Kopskuiwe en Nuwe Drome
Wat is die kopskuiwe wat ons in die kerk gemaak het sedert Covid-19 grendeltyd inwerking getree het?
Ontdekkingsreise – Lesse langs die pad
Leon en Fourie gesels saam oor die persoonlike ontdekkings wat hulle van God, hulleself en gemeentewees gemaak het in Uitreikmaand 2020.
Ontdekkingsreise – Gesprek met Danie Mouton
Danie Mouton help ons dink oor kerkwees in die tydvak waarin ons onsself nou bevind.
Ontdekkingsreise – Vreemde Smake
In die koninkryk van God is daar nie plek vir fiemies nie. – Uitreikmaand 2020
Ontdekkingsreise – Kultuurskok
Uitreikmaand 2020 – Hoe om te leef volgens ‘n nuwe kultuur – die kultuur van die Goeie Nuus van Jesus.
Sê wie?
Jesus neem sy dissipels na ‘n plek van konfrontasie en ongemak. Daar leer hulle wat die beste vraag is om te vra in tye van swaarkry.
Frekwensie
Die ontmoeting tussen die Kanaänitiese vrou en Jesus daag ons uit om beter na mekaar te luister.
Dis Funksioneel
Uit die put van broedertwis kom God se heelmaakwerk
Stoei
Genesis 32:21-33; Leon Marais
Kleiner as < Groter as
In God se koninkryk is net ‘n klein bietjie nodig om God se groot droom vir wêreld te verwesenlik.
Koringmense
Teks: Matteus 13:24-30, 36-43
Leon Marais