Luister en groei saam.
Kom Kyk!
Missionale-mense is nuuskierig en leergierig. Hulle gaan sit by ander mense se voete en instede van preek en praat, kies hulle om te kyk en te luister.
GeDoop
Wat beteken dit om jouself ‘n gedoopte te noem? En wat is jou ma se gunsteling les oor tafelmaniere?
PLAN
Teks: Efesiërs 1:3
Aanbieder: Leon Marais
‘n Onseker en effe angswekkende 2021 lyk bietjie beter met ‘n Plan!
NIKS
Prediker, Yoda en 2021!Wat antieke wysheid ons kan leer vir ‘n baie onseker toekoms.
Geestelik/Gewoon
Waar loop die grens tussen gewoon en geestelik in jou lewe? Paulus het ‘n baie sterk opinie hieroor!!
Kersfees 2020
Die boodskap van kersfees herinner ons dat om ‘n mens te wees goed en geseënd is.
Nuwe Gereedskap
Jesus word verwek deur die werk van die Heilige Gees – en hierdie Gees is steeds aan die werk in my en jou lewe, vandag!
Die Planter van ‘n duisend bome.
‘n Indiese man plant vir 40 jaar elke dag ‘n boom in ‘n dorre gebied. Mettertyd verander hy dit in ‘n woud van hoop.
Padmakers en Woestynstemme
Christene is geroep om padmakers in die wildernis te wees en hul stemme in die woestyn te laat hoor.
Die ander kant van hoop.
In hierdie eerste Adventsondagboodskap dink ons na oor hoe om geduldig te wag op die Here.
“Over the top!”
Die krag van God wat Christus uit die dood opgewek het, is dieselfde krag wat in elke gelowige werk. Efesiërs 1:15-23
Onverwags
Teks: Rigters 4:1-7
Aanbieder: Leon Marais