Luister en groei saam.
Ons tweede gatse vir ons uitreikmaand: EJ en Sané Leach kom vertel vir ons van hulle wedervaringe in Indië en die uitdagings wat so ‘n bediening bied.
Sielspraatjies 5: Stroom-op bedes
In die voorlaaste boodskap uit die bergrede kyk ons na die bekende “Ons Vader” vanuit ‘n hoek wat min mense nog na gekyk het!
Sielspraatjies 4: Glo
Ons kyk vandag na Matteus 6 waar Jesus ‘n bietjie die vraag van ware geloof onder die vergrootglas plaas.
Sielspraatjies: Hoorsê
Jesus se insig in die ontmagtiging van die versoeking-speletjies waarin ons so maklik vasgevang word.