Preke on Pinkster (Bladsy 2)

Preke on Pinkster (Bladsy 2)

strand-noord familie

Outo-Noom

Die Romein, die Jood en die onvoorspelbare genade van God! Kom dink saam oor die betekenis van die ou bekende verhaal van Petrus en Kornelius vir ons vandag.

Genoeg

‘n Vreemde nuwe manier van leef in die eerste gemeente nooi ons om nuut te dink oor ons lewens vandag… Teks: Handelinge 4:32-35 Aanbieder: Leon Marais Paassondag 11 April 2021 Teks: Onderlinge mededeelsaamheid32Die groot getal wat gelowig geword het, was een van hart en siel. Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, maar hulle het alles met mekaar gedeel. 33Die apostels het kragdadig getuig dat die Here Jesus uit die dood opgestaan het, en die genade van God was…