Preke on Lydenstyd (Bladsy 2)
Om die dood te wen, maar jou lewe te verloor.
2de Lydensondag – 28 Februarie 2021
Teks: Markus 8:31-38
Vloedwaters
Wat doen ons as die vloedwaters van die lewe dreig om ons te oorspoel?
Paassondag: Deur Sy wonde word ons heel
In die nadraai van die Opstanding van Jesus, word Sy dissipels met Sy wonde gekonfronteer.
Kruiswysheid: Goeie Vrydag
Kruiswysheid – Gesprekke oor Jesus se laaste Psalms Prediker: Leon Marais Luistertekste: Lukas 23:46 / Psalm 31 Kruiswoorde: Vader, in U hande gee ek my gees oor.
Kruiswysheid: Heel
Johannes se vertelling van die kruisdood van Jesus is soos iemand wat die “punch line” weggee.
Kruiswysheid: Genoeg
Hierdie bekende kruiswoorde van Jesus nooi ons om te besin oor dit wat werklik belangrik is in die lewe.
Kruiswysheid: Afsondering
Lees, luister en kyk saam na die heel eerste aanlyn erediens.
Kruiswysheid: Kyk na mekaar
Hierdie video was ‘n opname van ‘n proeflopie op Facebook Live ter voorbereiding van ons heel eerste aanlyn-erediens.
Kruiswysheid: Omgee
In die lig van die Covid-19 pandemie leer ons opnuut wat dit beteken om na mekaar te kyk.
Kruiswysheid: Paradys
Wat het Pablo Escabar se seekoeie met Jesus se kruiswoorde te doen? Leon Marais verras ons met hierdie treffende metafoor.
Kruiswysheid: Skuldbelydenis
Leon Marais gesels oor die eerste van sewe kruiswoorde wat Jesus in sy laaste ure gesê het.
Kruiswysheid: Daar is Skeppingstof aan Sy lippe
Leon Marais lei ons in die eerste treë op die Lydensweg-reis met ‘n boeiende gesprek oor hoe God nuwe lewe in ons doodsheid blaas.
- 1
- 2