Preke on Geloofsgroei (Bladsy 2)
Boomwortels, boererate en boustene.
Sondag 24 Julie 2022 – Fourie Rossouw – Kolossense 2:6-19
Wat glo ons, regtig?
17 Julie 2022 Leon Marais Kolossense 1:15vv
Heel lewe III
Heel lewe III
Teks: Matteus 6
Aanbieder: Leon Marais
‘n Mens aan wie God dink
Daar is oorgenoeg rede vir God om Sy rug op die mens te draai. Hoekom sal God dan aanhou om aan die mens dink en vir die mens om te gee?
Rein?
Wat beteken godsdiens? En waar gebeur dit?
selfSEKER
Soms is my swakhede ‘n groter sekerheid as my suksesse – maar ook daarmee het God ‘n plan!
aan ALMAL?
Kom saam op ‘n asemrowende reis! Van diep binne in jou Bybel tot die verste uiteindes van die aarde… Hierdie is ‘n baie groot Storie!
Kruis-narre
Jesus se kruis maak ‘n vreemde, opwindende en uitdagende nuwe wêreld oop.
Vloedwaters
Wat doen ons as die vloedwaters van die lewe dreig om ons te oorspoel?
Nuwe Stories
Watter soort mense “vlieg met arendsvlerke, hardloop en word nie moeg nie, loop en raak nie afgemat nie.” Belangriker nog: Kén jy so iemand?
Psalms vir grendeltyd: Gebede in Twyfel
Week van gebed 2021 | Gesprek 5 van 5 | Psalm 73
Psalms vir grendeltyd: Gebede in mislukking
Week van gebed 2021 | Gesprek 4 van 5 | Psalm 32