
Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek, soos Hy gesê het. Kom nader en kyk: daar is die plek waar Hy gelê het.
Matteus 28:6
Wat gebeur hierdie week?
Goeie Vrydag – Nagmaal
Eredienste 08:15 & 10:00
Aanlynboodskap 10:00
Kinderkerk 10:00 (alle grade in Grootsaal)
- Tema: Ons onthou met Woord en Klank.
- Ds. Leon Marais
Paassondag
Eredienste 08:15 & 10:00
Aanlynboodskap 10:00
- Teks: Markus 16:1-8
- Tema: Hy is nie daar waar jy Hom soek nie
- Ds. Fourie Rossouw
Voorbidding
Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:
- Pieter Kruger van De Beersweg.
- Annie Smit van Altena.
- Gerhard Steyl van Faganstraat.

Lootjies kan tot en met Donderdag 4 April by die kantoor gekoop word, teen R20 vir een lootjie of R50 vir drie.

By voorbaat dankie aan elke speler, borg, lidmaat & vrywilliger wat help om hierdie jaar se gholfdag suksesvol te maak.
Sterkte aan almal wat gaan deelneem!
