
Bedaar en erken dat Ek God is.
Psalm 46:11
Wat gebeur hierdie week?
Eredienste 08:15 & 10:00
Aanlynboodskap 10:00
Kinderkerk 10:00
Aandkerk 18:00
- Teks: 1 Korintiërs 1:18-31
- Tema: Die Bybel maak nie sin nie.
- Ds. Fourie Rossouw
Voorbidding

Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:
- Zhara du Toit van De Beersweg.
- Jean de Klerk van Sarel Cilliersstraat.
- Wilmien de Klerk van Serenitas.
- Ansie de Jager van Raleighstraat.
Ons dink aan en bid vir families wat iemand aan die dood afgestaan het:
- Ida van Papendorp van Benadehof se broer is oorlede.

- Peuterkerk (3-4 jaar) & Kleuterkerk (5-6 jaar) in die sentrum.
- Gr1-6 Grootgroep in die groot saal.
- Great 7’s in die sentrumsaal.
- Aandkerk vir gr.8-12 18:00.
Enige navrae: Bianca 082 552 8364


Dinsdag 7 Februarie 2023 om 18:00

Met nagmaal 19 November.
Baie dankie aan ons gemeentelede wat so getrou bydra om ‘n groot verskil in ons gemeenskap te maak.
Ons benodig asseblief van die volgende produkte:
Rys (2kg), Spaghetti (lang 500g), Mieliemeel (1kg), Samp (1kg), 2-Minute Noodles,
Peanut Butter, Konfyt (klein blikkies), Kookolie (750ml), Koffie (500g), Tee.
Blikkieskos: Bullybeef, Ertjies, Tamatie en uie smoor, Vis (asb nie chilli), Gemengde
groente, Sousbone.
Sakkies gedroogde sopmengsel: Gemengde groente, Lensies, Sousbone, Ertjies.
Sunlight Liquid, Dames Deoderant.

Melktertkommissie “Take-aways” Vrydag 17 Februarie
Die jaar het teen ‘n spoed begin, gee jouself ‘n blaaskans & los aandete in ons hande. Steeds gesond, heerlik & vars (met ‘n ietsie vir die soettand ook).
Hoender-wrap en 2 koeksisters vir slegs R50.
Bestel teen 14 Februarie.

Gholfdag 2023 – “SAVE THE DATE”
10 Maart 2023
Skryf solank die datum neer! Die span is alreeds aan die werk vir ons 2023 Gholfdag. Inskrywingsvorms sal binnekort beskikbaar wees. Kontak asseblief die kantoor i.v.b. met borge.
