
Die wind waai waar hy wil. Jy hoor sy geluid, maar jy weet nie waar hy vandaan kom en waar hy heen gaan nie. So gebeur dit met elkeen wat uit die Gees gebore is.”
Johannes 3:8
Wat gebeur hierdie week?
Doop
Erediens & Aanlynboodskap 09:30
- Ds. Danie Pretorius
Geen Kinderkerk of Aandkerk
Voorbidding
- Cora Viljoen van Kerkstraat.
- Mari-Alena Potgieter
Ons bid vir ons gemeente: - Ons bid saam vir die beroeping van ons nuwe leraar.

Die Sop & Sjerrie en Basaar braai etes
is nou aanlyn en by
die kerkkantoor beskikbaar.

