
Die ware lig wat elke mens verlig, was aan kom na die wêreld toe.
Johannes 1:9
Wat gebeur hierdie week?
Eredienste & Aanlynboodskappe 08:15 & 10:00
- Teks: Efesiërs 1
- Tema: ‘n Jesus-skets
- Ds. Leon Marais
Kinderkerk 10:00
Aandkerk 18:00
Voorbidding

Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:
- Zhara du Toit en haar hele gesin van De Beersweg.
- Erna Smit van St Tropez.
- Trudy de Villiers van Serenitas.
- Arabel Nieman van Serenitas.
- Hetta Basson van Brandstraat.
- Kobus Viljoen van Compagnesingel.
- Albert Wassenaar van Uniestraat.
Ons dink aan & bid vir families wat iemand aan die dood afgestaan het:
- Wilmien de Klerk van Serenitas is oorlede.
Ons bid vir die wêreld:
- Ons bid vir die oorlog tussen Israel en Hamas.

Sondag 26 November is Kinderkerk Afsluiting!

3 Desember

Kerssangdiens
10 Desember 17:30 & 19:30
“DIE STER HET STIL GESTAAN”
