Naweeknuus 26-03-2023

Wag op die Here, Israel, want by die Here is daar troue liefde, by Hom is die verlossing seker.

Psalm 130:7

Wat gebeur hierdie week?

DOOP
Eredienste 08:15 & 10:00
Aanlynboodskap 10:00
Kinderkerk 10:00
Aandkerk 18:00

  • Teks: Psalm 130
  • Tema: Om te bid is om te luister.
  • Ds. Fourie Rossouw

Voorbidding

Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:

  • Zhara du Toit en haar hele gesin van De Beersweg.
  • Erna Smit van St Tropez.
  • Ons is diep bewus van gesinne in ons gemeente & gemeenskap wat finansieel baie swaar kry. Ons dra hulle aan die Here op.

Ons bid vir die wêreld:

  • Johan & Rita Bloemhof in Frankryk.
  • Peuterkerk (3-4 jaar) & Kleuterkerk (5-6 jaar) in die sentrum.
  • Gr1-6 Grootgroep in die groot saal.
  • Aandkerk vir gr.8-12 18:00.

Enige navrae: Bianca 082 552 8364

Great 7’s – Loop oor!

Aandkerk oorloop Sondag 26 Maart 18:00-19:00. Dit beteken GEEN gr. 7 byeenkoms

die oggend 10:00-11:00.

Kwartaallikse Vrae

Ons het ‘n nuwe ritme saam met die kerkraad begin en benodig jou hulp. Elke kwartaal wil ons drie vrae aan die gemeente rig om ons te help groei, verbeter en vernuwe.