Naweeknuus 26-01-2025


Erediens & Aanlynboodskap 09:30

  • Ds. Leon Marais
  • Teks: Markus 1:14-15; Psalm 8
  • Tema: Fondasies – Jesus
  • Ilze en Carlo Louw van De Vosstraat.
  • André Vermaak van Plover Avenue.

Ons dink aan en bid vir families wie iemand aan die dood afgestaan het:

  • Annelize Viljoen van Faganstraat se swaer is oorlede.
  • Jimmy Crause van Lochnerstraat is oorlede.

Week van Gebed:
27-30 Januarie
18:30
Psalms vir besige mense


Met nagmaal 16 Februarie


Skryf nou jou span in of borg ‘n gaatjie om ons te help om ‘n verskil in ons gemeenskap te maak.