Naweeknuus 25-08-2024

skip in storm

Hy sal jou beskerm waar jy ook gaan, nou en vir altyd.

Psalm 121:8

Eredienste & Aanlynboodskappe 08:15 & 10:00

  • Ds. Fourie Rossouw
  • Teks: Johannes 6:56-69
  • Tema: Uiteindelik! ‘n AI-prentjie van Jesus.
  • Chrissie Burger van Duck Pond.
  • André Malan van Ametis.
  • Dougie Holwill van Goudahof.
  • Christian Wium van Roelofsestraat.
  • Trudi Lotz van Joubertstraat.
  • Hannes van Zyl van Joubertstraat.

Ons dink aan en bid vir families wie iemand aan die dood afgestaan het:

  • Sicilie Barnard se pa is oorlede.

1 September

19 September