Naweeknuus 24-11-2024

hand uitsteek om te help

Die Here sal my red van elke onheil en my behoue in sy hemelse koninkryk bring. Aan Hom kom die eer toe tot in alle ewigheid! Amen.

2 Timoteus 4:18

Kerkraad Voorstelling
Eredienste & Aanlynboodskappe 08:15 & 10:00

  • Ds. Leon Marais
  • Teks: Lukas 10
  • Tema: “Besige bytjies”

Afsluiting

Afsluiting

  • Tjaart Pienaar van Manrosahof.
  • Frikkie & Louise van Schalkwyk van Ronnie Belcherslot.
  • Mimmie Lubbe van Lochnerstraat.
  • Die matriekleerlinge.
  • Michele Potgieter van Oekraïne se dogter.

Ons bid vir die wêreld:

  • Vir Mosambiek.

Ons bid vir en dink aan families wie iemand aan die dood afgestaan het:

  • Freda Swart van Benadestraat se pa is oorlede.

Kom kuier saam! Vrydag
29 November
sluit ons die jaar af met ons gemeentekuier
.
Kaartjie verkope sluit Dinsdag 26 November.

Ons Barmhartigheid Aksiespan wil graag aan 99 mans wie Kersfees by die Ark gaan vier elkeen ‘n Kersgeskenk gee. Lees asseblief op die aankondiginge vir die inligting.