Naweeknuus 23-06-2024

hand uitsteek om te help

Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle.

1 Petrus 5:7

Erediens & Aanlynboodskap 10:00

  • Ds. Leon Marais
  • Teks: Handelinge 13:22
  • Tema: ‘n Mens na God se hart

Geen Kinderkerk of Aandkerk

Voorbidding

  • Elize Groenewald van Wilberforcestraat.
  • Erna Smit van St. Tropez.
  • Andr√© Malan van Ametis.
  • Cora Viljoen van Kerkstraat.