Naweeknuus 23-02-2025

Sê vir die wysheid: “Jy is my suster,” maak die insig familie van jou.

Spreuke 7:4

Erediens & Aanlynboodskap 09:30

  • Ds. Leon Marais
  • Teks: Genesis 45:3-15
  • Tema: Familie bande
  • Ilze en Carlo Louw van De Vosstraat.
  • Louis Wessels van Greenways.
  • Dougie Hollwill van Goudahof.
  • Mari-Alena Potgieter (Michelle van Oekraïne se dogter).
  • Denise de Goede van De Ruyterstraat.
  • Riaan Terblanche van Mosambiek.

    Ons dink aan en bid vir families wie iemand aan die dood afgestaan het:
  • André Vermaak van Plover Avenue is oorlede.

Melktertkommissie Hamburger & Melktertjie verkope
28 Februarie – R50
Jy het nog net 6 dae om te bestel!

Aswoensdag
5 Maart
06:00 & 19:00

“U het my volmaak geskape.”
Kom bid om 09:30 saam in die Kuiersaal.