Naweeknuus 22-09-2024

Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!

Romeine 15:13

Erediens & Aanlynboodskap 10:00

  • Ds. Fourie Rossouw
  • Teks: Lukas 10
  • Tema: Stoepgebede
  • Erna Smit van St. Tropez.
  • Anna Esterhuyse van Seemeeu.

Ons dink aan en bid vir families wie iemand aan die dood afgestaan het:

  • Callie Esterhuyse van Seemeeu is oorlede.