
Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.”
Matteus 5:16
Wat gebeur hierdie week?
Erediens & Aanlynboodskap 09:30
- Ds. Leon Marais
- Tema: Lam…p
- Teks: Matteus 5:14-16


Voorbidding
- Cora Viljoen van Kerkstraat.
- Mari-Alena Potgieter (Michelle van Oekraïne se dogter).
- Christelma Pretorius se dogter, Janica van der Merwe.
- Jerry Myburgh van Altena.
Ons bid vir en dink aan families wie iemand aan die dood afgestaan het: - Louisa Malan van Joubertstraat is oorlede.
Ons bid vir ons gemeente: - Ons bid saam vir die beroeping van ons nuwe leraar.
- Vir ons kinders wat eksamen skryf.
Ons bid vir die wêreld: - Vir die mense vasgevang in die konflik tussen Israel en Iran.

Dis amper weer vakansie tyd!
Die Vakansie Klub is hierdie jaar
14-18 Julie. Daar is slegs 50 plekke teen R400 per kind.
Kontak vir Vicky (076 147 3039 / info@ngkstrandnoord.co.za) vir meer inligting & inskrywingsvorms.

