
Van twaalfuur af het daar duisternis oor die hele land gekom, en dit het tot drie-uur geduur. Teen drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “Eli, Eli, lemá sabagtani?”
Matteus 27:45 en 46
Wat gebeur hierdie week?
Goeie Vrydag
Erediens & Aanlynboodskap 09:30
- Ds. Leon Marais

Paassondag
Erediens & Aanlynboodskap 09:30
Geen Kinderkerk of Aandkerk
- Ds. Leon Marais
Voorbidding
- Cora Viljoen van Kerkstraat.
- Thys Botha van De Jonghstraat.
- Mari-Alena Potgieter
Ons dink aan & bid vir families wie iemand aan die dood afgestaan het: - Jamie Jooste van Joubertstraat se ma is oorlede.
Ons bid vir ons gemeente: - Ons bid saam vir die beroeping van ons nuwe leraar.

