Naweeknuus 19-01-2025

deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut. U trou is groot. Ek sê vir myself: Die Here is my lewe, daarom hoop ek op Hom.

Klaagliedere 3:22-24

Erediens & Aanlynboodskap 09:30

  • Ds. Leon Marais
  • Teks: Markus 1:15; Jesaja 52:7-10
  • Tema: Fondasies – Die Koninkryk van God

Kinderkerk 09:30
Aandkerk 18:00

  • Ilze en Carlo Louw van De Vosstraat.

Ons dink aan en bid vir families wie iemand aan die dood afgestaan het:

  • Peggy Meintjes is oorlede.
  • Christo Visagie van Saxonburg Singel se pa is oorlede.

Week van Gebed: 27-30 Januarie


Skryf nou jou span in of borg ‘n gaatjie om ons te help om ‘n verskil in ons gemeenskap te maak.