
Maak my u wil bekend, Here, leer my u paaie.
Psalm 25:4
Wat gebeur hierdie week?
Nagmaal, Eerste Lydensondag
Erediens & Aanlynboodskap 08:15
- Ds. Leon Marais
- Teks: 1 Petrus 3:18-22
- Tema: Van?
Belydenisaflegging
Erediens & Aanlynboodskap 10:00
- Ds. Fourie Rossouw
- Teks: Markus 9:23-25
- Tema: Ek glo

Voorbidding
Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:
- Pieter Kruger van De Beersweg.
- Anton Swiegelaar van Greystraat.
- Kobus Viljoen van Compagnesingel.
Ons bid vir die wêreld:
- Vir ons sendeling in Reni, Oekraïne, Michell Potgieter. Vir die beskerming van Reni en ‘n einde aan die oorlog.

Met Nagmaal
hierdie Sondag

Om 09:30 in die
Kuiersaal

Melktertkommissie
Hamburger Wegneemetes
Vrydag 1 Maart

