Naweeknuus 16-06-2024

Kinderkerk pinkstersondag

Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges ‘n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid.

1 Timoteus 4:12

Erediens & Aanlynboodskap 10:00

  • Ds. Leon Marais
  • Teks: 1 Samuel 16: 1-13
  • Tema: Ai, die kinders van vandag

Geen Kinderkerk of Aandkerk

  • Elize Groenewald van Wilberforcestraat.
  • Erna Smit van St. Tropez.
  • Sunita Holwill van Goudahof.
  • André Malan van Ametis.

Ons dink aan en bid vir families wie iemand aan die dood afgestaan het:

  • Ben Brand van De Waterbosch is oorlede.

Ons bid vir die wêreld:

  • Tertia Kellerman – vir wysheid om Veritas se sendelinge in Asië te bemoedig.