
Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief.
Efesiërs 2:4
Wat gebeur hierdie week?
Erediens & Aanlynboodskap 09:30
Nagmaal, Belydenis van Geloof
- Ds. Leon Marais
- Teks: Markus 1:14-15, Efesiërs 2:1-10
- Tema: Fondasies – Glo

Geen Kinderkerk of Aandkerk

Voorbidding
- Ilze en Carlo Louw van De Vosstraat.
- André Vermaak van Plover Avenue.
- Louis Wessels van Greenways.
- GD Human.
- Dougie Hollwill van Goudahof.
- Mari-Alena Potgieter (Michelle van Oekraïne se dogter).
- Christo Boshoff van The Jade se broer André.
- Denise de Goede van De Ruyterstraat.
Ons bid vir die wêreld:
- Die geweld in Reni, Oekraïne.

Melktertkommissie Hamburger & Melktertjie verkope
28 Februarie
–
slegs R50!

“U het my volmaak geskape.”
Kom bid om 09:30 saam in die Kuiersaal.

