Maar vir my help God altyd, die Here hou my lewe in stand.
Psalm 54:6
Wat gebeur hierdie week?
Uitreikmaand: Op ons voorstoep
Erediens & Aanlynboodskap 08:15
- Ds. Fourie Rossouw
- Teks: 1 Petrus 3
- Tema: Stoep etiket
Erediens & Aanlynboodskap 10:00
- Ds. Leon Marais
- Teks: 1 Petrus 2:9-17
- Tema: Op ons voorstoep
Voorbidding
- Erna Smit van St. Tropez.
- Ina Serfontein van Van der Stelstraat.